Scripture Educational Programs
Scripture Educational Programs is 'n interdenominasionele dissipelskap bediening onder leiding van Elmer en Nansie Grobler. Scripture Educational Programs werk in vennootskap met evangeliese kerke en aksies oor denominasionele grense met die doel om die wêreld met die Evangelie van Jesus Christus te help bereik met behulp van die internet en digitale media.

Ons is: Bybelgefundeer - Evangelies - Interdenominasioneel - Nie-sektaries.

Ons huidige hoofprojek, Projek KuberWêreld, wat fokus op die ongeëvangeliseerde wêreld, word bedryf in vennootskap met Aksie 1:8, die sendingarm van die Evangelies Gereformeerde Kerk in Suid-Afrika. Dit is ons begeerte om ook vennootskappe te vorm met ander evangeliese kerke, gemeentes, bedieninge en sendingorganisasies met die doel om die wêreld vir Jesus Christus te help bereik met die Evangelie.

Ons posadres is:
Posbus 31014
Totiusdal
Suid-Afrika 0134

Ons eposadres is:
Eposadres: admin@sepprograms.com
[Privaatheid] [Aanspreeklikheid] [Kontak Ons]
© Kopiereg 2011 Scripture Educational Programs. Alle regte voorbehou.
'n Christelike Internet Dissipelskap Bediening
English Ministry
Nansie en Elmer Grobler
Indien u meer wil weet oor wat ons glo, volg hierdie skakel na ons geloofsverklaring.